NewsNews

Twee dood en verskeie beseer in trok en taxi ongeluk

ER24 berig dat 'n kind en 'n vrou dood id en dat verskeie ander beseer is in 'n ongeluk op die K43 N12 Wes naby Lenasia. Ander beserings opgedoen wissel van lig tot kritiek.

N12 1 (1)

Verskeie nooddienste het op die toneel gehelp. Die taxi het omgeslaan en die trok het op sy sy gelê. Niks kon vir die vrou en kind gedoen word nie en hulle is op die toneel dood verklaar.

Die ander ongeveer 15 pasiënte is na nabygeleë hospitale geneem vir behandeling.  Chitra Bodasing Harduth  – ER24 Woordvoerder.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button