
SASOLBURG. – ‘n Gevlekte ooruil mannetjie het Vrydagaand gesit en treur by sy dooie wyfie na iemand haar raakgery het.
Een van Vaalweekblad se joernaliste het op die uil afgekom waar hy in die pad sit en nie eers aankomende verkeer het hom laat weg vlieg nie.
Hy het by die wyfie gesit wat doodgery is en steeds in die pad was.
Die uil spesie het glo net een lewensmaat en leef sowat 10 jaar.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



