‘n Waterpyp het sowat twee weke gelede in Jansenlaan, Peacehaven, gebars. Die water loop in die straat af en hoewel die probleem al verskeie kere aan Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit gerapporteer is, is dit steeds nie reggemaak nie.
Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit kon nog nie vir kommentaar bereik word nie.
Volgens Nicolien de Waal het die waterpyp op twee plekke in dieselfde straat gebars.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



