NewsNews

Reën vir die res van die jaar

VANDERBIJLPARK. - Met reën wat tans oor groot dele van die Vaaldriehoek val, kan vakansiegangers en tuisblyers nattigheid verwag tot na nuwejaar. Alhoewel die weerburo sê dat dit stelsematig gaan afneem verwag hulle dat dit nog so 30% kans het op reën oor die naweek.

VANDERBIJLPARK. – Met reën wat tans oor groot dele van die Vaaldriehoek val, kan vakansiegangers en tuisblyers nattigheid verwag tot na nuwejaar. Alhoewel die weerburo sê dat dit stelsematig gaan afneem verwag hulle dat dit nog so 30% kans het op reën oor die naweek.

 

Capture

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button