NewsNews

Twee dood naby Parys

ER24 berig dat twee persone waarvan ondermeer 'n sewejarige kind Sondag dood is in 'n ongeluk sowat 10km vanaf Parys op die R59.

ER24 berig dat twee persone waarvan ondermeer ‘n sewejarige kind Sondag dood is in ‘n ongeluk sowat 10km vanaf Parys op die R59.

Die ongeluk het in die oggendure ongeveer 04:00 gebeur en wrakstukke van twee voertuie  het oor die pad gesaai gelê. Sewe is beseer waarvan 4 kinders. ‘n Volwassene is op die toneel dood verklaar. ‘n Sewe jarige kind was in ‘n kritieke toestand maar het later in die hospitaal beswyk.

Van die insittendes moes deur reddingspanne uit die voertuie gesny word. Die ongeluk word deur die polisie ondersoek. (ER24).

 

 

onfeluk parys 1 (Large)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button