CommunityLifestyleLocal newsPhoto Galleries
Pragtige sonsondergang oor die Vaal
Janette Wiese vang 'n mooi oomblik met haar kamera vas

‘n Mens kry darem net die mooiste sonsondergange in die Vaaldriehoek, soos dié een wat deur Janette Wiese geneem is.



