CommunityLifestyleLocal newsNews
Nóg goeie nuus oor die Vaaldam!
Wonderlike nuus is dat die Vaaldam se vlak teen 17:00 vanmiddag (8- Januarie 2017) op 48.24% gestaan het! Met al die water wat nog besig is om in te vloei ná die naweek se goeie reën in die opvanggebied, gaan dit waarskynlik more oor die 50% wees.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



