CommunityLocal newsNewsNews
Vaaldam voor en nou
DENEYSVILLE. – Met die Vaaldam se vlak wat daagliks styg is daar meer gerustheid in die harte van inwoners langs die dam. Die dam wat by 26.17%gedraai het lyk nou aansienlik beter met sy vlak vandag op 53.40%. Ander damme lyk soos volg: Grootdraai 98.29% Katsedam 55.53% Bloemhofdam 24.79% Gariepdam 44.17% Vanderkloofdam53.92% FOTOS: Nico Duvenage …
DENEYSVILLE. – Met die Vaaldam se vlak wat daagliks styg is daar meer gerustheid in die harte van inwoners langs die dam.
Die dam wat by 26.17%gedraai het lyk nou aansienlik beter met sy vlak vandag op 53.40%.
Ander damme lyk soos volg:
Grootdraai 98.29%
Katsedam 55.53%
Bloemhofdam 24.79%
Gariepdam 44.17%
Vanderkloofdam53.92%
FOTOS: Nico Duvenage


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



