CompetitionsLifestyleLocal newsPhoto GalleriesSchool

Nog ‘n klompie Graad eentjies!

Is jou kleinding al ingeskryf vir die groot jaarlikse wedstryd?

Kyk in hierdie week se Vaalweekblad of Ster hoe jy jou Graad een-kleinding kan inskryf vir die groot jaarlikse wedstryd. MooiVaal Media gaan die wenner se skoolfonds vir die jaar betaal!

‘n Fotobylaag van al die Graad eens wat vir die wedstryd ingeskryf is, gaan in Februarie in Vaalweekblad verskyn. Moet dit nie misloop nie!

Hier is nog ‘n paar deelnemers wat reeds ingeskryf is:

Nicky van Niekerk, Vaalpark Primary.
Vickie van Niekerk, Vaalpark Primary.
Nekita-lee Olivier, LS Vaalrivier.
Nekita-lee Olivier, LS Vaalrivier.
Franz Hayes, Kollegepark.
Franz Hayes, Kollegepark.
Carla le Roux, LS Risiville.
Carla le Roux, LS Risiville.
Chandré Vorster, LS Unitaspark.
Chandré Vorster, LS Unitaspark.

 

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button