CommunityNewsNews

Ernstige ongeluk op R59 vanoggend

SASOLBURG. - 'n Groot ongeluk net na 07:00 op die R59 net voor die R27 langs Vaalpark vanoggend 25 Januarie ontwrig verkeer op die R59. Motoriste word aangeraai om versigtig te bestuur in daardie omgewing. Twee voertuie is in die ongeluk betrokke. Paramediese personeel is op die oomblik op die toneel.

SASOLBURG. – ‘n Groot ongeluk net na  07:00 op die R59 net voor die R27 langs Vaalpark vanoggend 25 Januarie ontwrig verkeer op die R59. Motoriste word aangeraai om versigtig te bestuur in daardie omgewing. Twee voertuie is in die ongeluk betrokke. Paramediese personeel is op die oomblik op die toneel.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button