CommunityNewsNews

Moord: voertuig en man gesoek

Die Barrage polisie is op soek na Gehardus Muller wat kan help in 'n ondersoek na 'n moord in die Barrage area gisteraand. Hy is vermoedelik op reis in 'n gesteelde wit Toyota Tazz met registrasie nommer NC 12366. Kontak Barrage polisie (016) 987 6720 / (016) 987 6761 / (016) 987 6762

Die Barrage polisie is op soek na Gehardus Muller wat kan help in ‘n ondersoek na ‘n moord in die Barrage area gisteraand. Hy is vermoedelik op reis in ‘n gesteelde wit Toyota Tazz met registrasie nommer NC 12366.

Kontak Barrage polisie (016) 987 6720 / (016) 987 6761 / (016) 987 6762

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button