Photo GalleriesSportSportSport
Lejaha kraai koning in Sasol
SASOLBURG. – Teboho Lejaha van die Nedbank-atletiekklub het Saterdagoggend die Sasol Marathon oor 42.2km in ‘n skaflike tyd van 2:27:35 gewen. Dit is stadiger as die afgelope vyf jaar se wentye, maar steeds ‘n goeie wen vir Lejaha. – Lees vandeesweek Vaalweekblad vir die volledige verslag en nog foto’s