Photo GalleriesSportSportSport

Lejaha kraai koning in Sasol

SASOLBURG. – Teboho Lejaha van die Nedbank-atletiekklub het Saterdagoggend die Sasol Marathon oor 42.2km in ‘n skaflike tyd van 2:27:35 gewen. Dit is stadiger as die afgelope vyf jaar se wentye, maar steeds ‘n goeie wen vir Lejaha. – Lees vandeesweek  Vaalweekblad vir die volledige verslag en nog foto’s

Teboho Lejaha (heel links) van Nedbank-atletiekklub het Saterdagoggend die  Sasol Marathon oor 42.2km in 'n skaflike tyd van 2:27:35  gewen. Foto: Ettienne van Rensburg
Teboho Lejaha (heel links) van die Nedbank-atletiekklub het Saterdagoggend die Sasol Marathon oor 42.2km in ‘n skaflike tyd van 2:27:35 gewen. Foto: Ettienne van Rensburg

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button