CommunityLocal newsNews

Dié week in die nuus

Kry jou Vaalweekblad by ‘n straatverkoper of jou naaste winkel teen slegs R5-10

Retha Fitchat

* Wat het werklik daartoe aanleiding gegee dat mnr. Gerhard Erasmus van Vanderbijlpark deur sy eie vriende vermoor en in ‘n vlak graf begrawe is?

* Residents of Emfuleni’s Ward 5 meet municipal officials to give their input on the planned business development in Frikkie Meyer Boulevard, Vanderijlpark.

* ‘n Klag van aanranding met die opset om ernstig te beseer word deur die polisie ondersoek nadat ‘n jong man so erg by ‘n Vanderbijlparkse kuierplek teen die kop en gesig geskop is, dat sy oogbank gebreek is.

* Tjokkerland se geliefde skoolhoof, Mariaan Schutte, neem afskeid.

* Die groot 2016 bruidwedstryd, wat in samewerking met Vaalweekblad en ons borge aangebied word, loop nou vinnig ten einde. Kyk hierdie week hoe lyk die Desember-inskrywings.

 
SPORT:
Teboho Lejaha van Nedbank-atletiekklub het Saterdagoggend die Sasol Marathon oor 42.2km in ‘n skaflike tyd van 2:27:35 gewen

* Vaalweekblad is tans besig om sy dekking van klubkrieket op te knap en vra Vaaldriehoekse klubs om hul bepalings en uitslae van hul naweekwedstryde voor 10:00 op Maandae aan ons sportredakteur te stuur by: ettienne.vanrensburg@mooivaalmedia.co.za
Vir verdere navrae, kontak Ettienne by (016) 950-7000.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button