CommunityCommunityNewsPhoto GalleriesSport

Groot pryse op die spel

Sportgeesdriftiges kan elke Vrydagmiddag om 12:00 gereed maak vir ‘n groot bederf. Vir die volgende 14 weke gaan IFM 102.2 in samewerking President Hyper ‘n sportgeselsprogram aanbied waar luisteraars die kans staan om groot pryse te wen.  Van grootskerm televisies tot mikrogolfoonde is op die spel. Dave Hammond, die stasiebestuurder van IFM en Jorge de …

Sportgeesdriftiges kan elke Vrydagmiddag om 12:00 gereed maak vir ‘n groot bederf. Vir die volgende 14 weke gaan IFM 102.2 in samewerking President Hyper ‘n sportgeselsprogram aanbied waar luisteraars die kans staan om groot pryse te wen.  Van grootskerm televisies tot mikrogolfoonde is op die spel. Dave Hammond, die stasiebestuurder van IFM en Jorge de Sousa van President Hyper gaan plaaslike, nasionale en internasionale sportgebeure bespreek. Skakel gerus van 12:00 tot 12:30 in, spits jou ore en staan ‘n kans om ‘n groot prys te wen.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button