
Kapers se nuutste truuk is glo om kaalvroue as lokaas te gebruik om vragmotorbestuurders (en seker ander motoriste) se aandag af te trek. Sodra jy aftrek voer die kaal vrou se handlanger sy slinkse plannetjies uit om die voertuig/vragmotor te kaap.
‘n Vragmotorbestuurder het op 12 Februarie ‘n foto geneem van so voorval waarna Arive Alife dit op Twitter gedeel het. Die voorval het glo op die N17 in Gauteng plaasgevind en word ondersoek.

Bron: Huisgenoot



