Dag vyf: ATKV Fietstoer
Braam Smith sluit sy verjaarsdag af met bederfies by Jan en Erna van Wyk in Warrenton. Dag vyf vat hy weer die langpad aan. Die keer tussen Warrenton en Barkley-wes aan. Dis 'n afstand van ongeveer 75km waarna Braam vir twee dae gaan rus.
Braam Smith sluit sy verjaarsdag af met bederfies by Jan en Erna van Wyk in Warrenton. Dag vyf vat hy weer die langpad aan. Die keer tussen Warrenton en Barkley-wes. Dis ‘n afstand van ongeveer 75km waarna Braam vir twee dae gaan rus.
Braam se fietstoer is om geld in te samel vir die hulpbehoewende mense van Leeuhof in Vereeniging en die gemeenskap word gevra om Braam te help in sy poging om dit vir die mense makliker te maak. Die ATKV-hoofkantoor het ook aan dié projek erkenning gegee. Bydraes kan in die vorm van donasies kan in die volgende bankrekening gedeponeer word. Bankbesonderhede: ATKV Vaalplakkers, Absa Bank, tjekrekening, 4080990182.





