
Twee mense is dood na ‘n skietvoorval vanoggend omstreeks 08:00.
Volgens inligting was die twee mans vennote gewees. Die gewese vennoot van die besigheid het glo die ander een geskiet en daarna homself.
Volgens konst. Maria Letsele, woordvoerder vir Meyerton SAPD, word die saak ondersoek.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



