NewsNews

Schonkenville redenaarspan blink uit

Schonkenville Intermediêre Skool se redenaarspan het behoorlik uitgeblink by Radikale Redenaars in die Vrystaat.

Schonkenville Intermediêre Skool se redenaarspan het behoorlik uitgeblink by Radikale Redenaars in die Vrystaat.

Dié vyf dogters het elk goud in hul onderskeie afdelings losgeslaan en dring nou deur na die finaal op 31 Oktober in Pretoria. Die dogters is Thandi Phillips (graad 3) met 94%; Nompumelelo Phillips (graad 4) met 91%; Anuscha Senalta (graad 5) met 91%; Khanyisile Phillips (graad 6) met 91% en Tamia Malapisan (graad 7) met 92%.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button