Verskeie paaie in die Alberton-gebied is oorstroom en die weerburo het waarskuwings wat moontlike kitsvloede uitgereik.
Motoriste word gevra om versigtig te wees op die paaie.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



