SportSport

Belowende atlete steek handop voor groot byeenkomste

SASOLBURG. – Verkseie belowende atlete het hul hande opgesteek tydens die Zone 1 en 2 atletiekbyeenkoms wat verlede Maandby die DP de Villiers stadion plaasgevind het. Die atlete wat hier goed presteer het neem deel aan die Noord-Vrystaat Laerskole byeenkoms, wat weer op die DP de Villiers stadion gaan plaasvind. As die atlete daar presteer dring hul deur na die Vrystaat Laerskole byeenkoms. Alle sterkte aan die plaaslike laerskole en hul atlete in die kompetisies wat nog voorlê.

Related Articles

Back to top button