NewsNews

Midvaal skaf waterbeperkings af

MEYERTON. - Midvaal Munisipaliteit het die afskaffing van waterbeperkings, wat sedert 2016 ingestel was, bekendgemaak. 

Te danke aan die goeie reën die afgelope tyd is die sisteem waar die water gestoor word byna vol.

Inwoners word egter steeds gevra om nie water onnodig te mors nie en wel water te spaar waar hulle kan.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button