NewsNews

Man se liggaam spoel by wateraanleg uit.

Die liggaam van 'n onbekende man is gister by 'n wateraanleg in Sunderland Ridge in Centurion gevind.

Sy hande en voete was met tou vasgebind.

Volgens die polisie is die man se liggaam omstreeks 08:00 gevind.

Die polisie vermoed dat die man vermoor is voor sy liggaam by die aanleg gestort is.

Hy het ook sigbare beserings aan die onderkant van sy liggaam gehad.

‘n Nadoodse ondersoek gaan gedoen word om die oorsaak van sy dood te bepaal.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button