LetterOpinions

BRIEF: Opgedra aan alle vloerwerkers

Reinhardt Wiegand Skryf: Goeie dag aan almal, Graag wil ek hierdie brief opdra aan al die vloerwerkers regoor die land . Dis nou in enige tiepe firma of besigheid of waar ook al . Vloerwerkers is die Sout van die aarde . Dis die Mense wat n firma of besigheid of wat ookal se Wiele laat dra , die ratwerk , en hulle sorg dat die firma of besigheid op die Bord verskyn en laat die land kan groei en vooruitgaan ! Hulle is die Mense wat n besigeid Bou! En hulle is ook die Mense wat die minste Krediet kry daarvoor! Ek dra elke vloerwerker op in die brief . Wie jy ookal is en wat jy doen . Jy is die Spesiale Persoon ! Kom ons bou vooruit , gister , vandag , en veraltyd . Gods rykste seeninge aan julle vloerwerkers ! Want , Ons Kan Hard Werk ! As jy 100% n vloerwerker is , dan is die brief vir jou. Sterkte ! Groete. En ek sit my naam met trots drop , want ek is ook een . Goedgaan , Reinhardt Wiegand

Reinhardt Wiegand Skryf: Goeie dag aan almal,  Graag wil ek hierdie brief opdra aan al die vloerwerkers regoor die land . Dis nou in enige tiepe firma of besigheid of waar ook al . Vloerwerkers is die Sout van die aarde . Dis die Mense wat n firma of besigheid of wat ookal se Wiele laat dra , die ratwerk , en hulle sorg dat die firma of besigheid op die Bord verskyn en laat die land kan groei en vooruitgaan ! Hulle is die Mense wat n besigeid Bou!  En hulle is ook die Mense wat die minste Krediet kry daarvoor!  Ek dra elke vloerwerker op in die brief . Wie jy ookal is en wat jy doen . Jy is die Spesiale Persoon !  Kom ons bou vooruit , gister , vandag , en veraltyd . Gods rykste seeninge aan julle vloerwerkers !  Want , Ons Kan Hard Werk ! As jy 100%  n vloerwerker is , dan is die brief vir jou. Sterkte ! Groete.    En ek sit my naam met trots daarop , want ek is ook een . Goedgaan , Reinhardt Wiegand

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button