News

Goeiste… dit is ‘n gat en ‘n half

'n Bekommerde inwoner het die foto's geneem van 'n groot slaggat in Peacehaven.

Die slaggat is in Jansenstraat en ‘n groot kopseer vir inwoners in die gebied.

Vaalweekblad is besig om navrae te doen by die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit aangaande die probleem.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button