NewsNews

#ZumaMustFall: Kyk hoe lyk dit by Beyers Naudé

Honderde mense het vanoggend hulself vroeg uit die vere gemaak om aan die #ZumaMustFall-veldtog deel te neem.

Verskeie organisasies, politieke partye en ondersteuners hou vandag optogte teen president Jaco Zuma.

Daar is ook vanoggend ‘n optog in Vanderbijlpark wat deur COSATU gehou word. Die optog gaan onder meer oor die Smartmeters en vanmiddag om 16:30 sal daar ‘n #ZumaMustFall-optog by die Frikkie Meyer-boulevard en Barrageweg kruising gehou word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button