
Die twee vroue het van ’n nabye kliniek gekom en die pad oorsteek toe die voertuig hul tref en hulle amper 50m gewerp het, het Netcare 911 se woordvoerder Chris Botha in ’n mediaverklaring gesê.
Die motor het 100m van die vroue tot stilstand gekom.
Die polisie ondersoek die saak.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



