Het jy al die week se Vaaldriehoek-nuus gelees?
Dié week se Vaalweekblad is reeds uitverkoop by baie verkooppunte, maar kyk gerus of jy nog 'n eksemplaar in die hande kan kry want dit is propvol interessante nuus.

Retha Fitchat
* Ooggetuies vertel van hul ervaringe nadat die Emerald Resort & Casino verlede week deur ‘n groep boewe beroof is.
* The Golden Triangle Chamber of Commerce urges Gauteng’s Premier to intervene and help rescue Emfuleni.
* Sekuriteitspersoneel kyk glo toe terwyl ‘n 66-jarige man by Vereeniging se spoorwegstasie deur rowers aangerand word.
* Klein Reghardt Prinsloo het net 1 kg geweeg toe hy onlangs te vroeg gebore is, maar kyk hoe veg dié klein mannetjie.
* Gholfspelers, kyk hoe julle R20 000 kan wen!
* Thanks to the French company Ponticelli a small farm school in Metsimaholo gets a totally new appearance!
* Electricity theft syndicate to be sentenced soon.
* Die NG Gemeente Drie Riviere-Oos se Passiespel lok toeskouers van heinde en ver.
* Do you know how to dispose of dangerous medication?
* Kry die resep om vir altyd ontslae te raak van kokkerotte in jou huis.
SPORT:
* Spanners pronk by SA-byeenkoms
* ‘n Vaaldriehoeker is onlangs aangewys as die Valke se Cravenweek-afrigter. Lees meer oor dié raakvatter in Vaalweekblad van 19 – 21 April.



