LetterOpinions

Slaggate nou diep vore

Louise Swanepoel van Sasolburg skryf: Ons het al petisies opgetrek, munisipaliteit gaan sien, hulle daar gehad en net niks gebeur nie.

 

Louise Swanepoel van Sasolburg skryf: Ons het al petisies opgetrek, munisipaliteit gaan sien, hulle daar gehad en net niks gebeur nie.

Ek bly in Vermaas straat, dis ‘n straat by Afrikaans Hoerskool en Leeuwspruit Laerskool, hulle pad word baie gebruik deur skoliere, mini taxis en ander voertuie. Die pad het nie “potholes” in nie, die pad het diep vore in, omtrent die hele teerpad is weg!!!  Jy kan amper nie meer met ‘n normale klein karretjie daar ry nie wat jy val in die vore in.  Wat kan ons doen?  Kan Vaalweekblad nie ‘n foto van die pad in die koerant plaas nie? Ag asb ons het hulp nodig.

 

 

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button