CommunityLifestyleNews

Wiskunde-hulp vir jou kind

Solidariteit Helpende Hand bied nou ekstra wiskunde-klasse vir graad 4 tot 12 leerlinge aan.

 

Alle maandelikse ondersteuners van Helpende Hand het GRATIS toegang tot aanlyn ekstra wiskunde-klasse vir hul kinders. Die ekstra Wiskunde-klasse word vooraf opgeneem en weekliks op www.ekstrawiskunde.co.za gelaai. Die eerste klasse is nou reeds beskikbaar! Klasse is in lyn met die KABV-kurrikulum en word aangebied deur wiskunde-kenners.
Ekstra Wiskunde-klasse kan help om kinders se wiskunde-prestasie drasties te verbeter!
Helpende Hand ondersteuners kan registreer vir hierdie voordeel op www.ekstrawiskunde.co.za.
Moenie dat hierdie voordeel by jou verbygaan nie!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button