CommunityNews

Dié week in die nuus.

Kry jou Vaalweekblad van 3 Mei 2017 vandag by 'n straatverkoper of by 'n winkel of kafee naby jou. Teen R5-40 is dit 'n winskopie propvol nuus en rubrieke.

Retha Fitchat

* ‘n Negejarige seun, Nathan Wiese van Meyerton, lê ernstig beseer in die Charlotte Maxeke-hospitaal aan die Rand na ‘n motorongeluk die afgelope naweek. Sy gesin wil hom graag na die Vaaldriehoek laat oorplaas maar benodig R200 000 vir sy versorging in ‘n plaaslike waakeenheid.
* Die oudste inwoner van Sasolburg, Ouma Lenie Badenhorst, sterf op 105-jarige ouderdom.
* Suid-Afrika se baie vakansiedae kos die land R15.2 miljoen, sê mnr. Kingsol Chabalala van die DA.
* Oud-student van die Noordwes-Universiteit se Vaaldriehoekkampus ontvang groot erkenning van Denel Dynamics.
* Baie inwoners van die Vaaldriehoek onthou mev. Marcella Jones as die “moeder” van Alliance Francaise in ons gebied. Dié legendariese taal-ikoon, wat verskeie tale vlot kon praat, is onlangs in die ouderdom van byna 94 jaar oorlede.
* Wat moet jy doen as jou kind ongelukkig is op skool?
* Inwoner van Peacehaven in Vereeniging kla oor die verval van hul gebied, Hulle doen ‘n beroep op mede-inwoners om saam-saam ‘n verskil te maak en ook gesamentlik druk op die munisipaliteit te plaas om meer aandag aan hul woonbuurt te gee.
* Die Dome Rally in die Koepel-omgewing was soos gewoonlik ‘n groot fees vir motorfietsgeesdriftiges!
* ‘n Groep Vaaldriehoekse hengelaars ervaar die genot om in Mombasa, Kenia te gaan visvang. ‘n Ware hengelaarsparadys.

Sport:
* Die Meyertonse boksreus, Ruann Visser, het Vrydagaand in Brakpan die eerste aanslag op die ABU-swaargewigtitel afgeweer toe hy Knife Didier geklop het.
* Groot rugby kom op 13 Mei wanneer ses Vaaldriehoekse skole mekaar gaan aandurf.

Lees dié berigte en veel meer in hierdie week se uitgawe van Vaalweekblad wat vanaf vandag (3 Mei) op straat is.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button