LifestyleLocal newsNews
‘n Goue oggend in die Vaal
Al is die Vaaldriehoek 'n nywerheidsgebied, is hier soms prentjiemooi tonele! Sarie Kellerman, 'n inwoner van die gebied, het dié vroeëoggendfoto geneem terwyl almal op pad was werk toe.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



