
Retha Fitchat
* ‘n Bekende sakeman en boer van die Vaaldriehoek, Willem Maritz (65) sterf toe sy trekker oor hom loop.
* Na die skokkende beskuldigings teen Catherine Robson Kinderhuis in ‘n tuisvervaardigde video, sê die kinders nou hulle het gejok. Die bewerings word wel op hoë vlak ondersoek.
* Die duikweg in Vereeniging oorstroom gereeld. Lees wat is die redes.
* Attorney Joggie de Beer doesn’t shy away from work… he even cleans Vaalpark and Sasolburg’s streets!
* Pierre Lamont, wat 18 jaar gelede in ‘n skole-rugbywedstryd verlam is, sterf onverwags.
* Emfuleni aims to repay debts with R500 million overdraft
* See who are the winners in Waterfront Country Lodge & Vaalweekblad’s Mother’s Day competition!
SPORT:
* Transvalia maak geskiedenis toe sy o/15A-rugbyspan oor Hoërskool Monument seëvier!
* Hoekies en Overvaal gee mekaar opdraande in hokkie.
Dié berigte en vele meer, soos ons weeklikse menings, maatsrubriek en werksoekershoek is dié week in Vaalweekblad. Kry jou eksemplaar sommer vandag by jou naaste straatverkoper of kafee teen slegs R5-40.




