CommunityLocal newsNewsNews

Betogings: Wees versigtig!!!

Betogings: Wees versigtig

Video materiaal wat deur Barrage CPF verskaf is wys dat die betogers nou vuur maak aan die eenkant van die pad en jou dwing om in een laan in te beweeg. Dan word ‘n baksteen deur jou ruit gegooi. Almal op die paaie word gewaarsku om versigtig te wees.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button