News

VIDEO: Pasgebore baba loop; wêreld geskok

’n Video van ’n pasgebore babameisie wat kort ná geboorte haar eerste tree gee is al meer as 90 miljoen keer gekyk en het die wêreld op hol. 

In die video probeer die babameisie ‘n paar minute, terwyl die verpleegsters besig was om haar te was, loop. Die verpleegster hou haar vas en dan gee sy so paar treetjies vorentoe.

 

Die video is go by die Santa Cruz-hospitaal in Rio Grande do Sul geneem.

 

https://www.facebook.com/arlete.arantes.94/videos/336828263402719/

Bron: Huisgenoot.com

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button