CommunityLocal newsNewsNews

Twee skooldogters beseer in ongeluk

Twee skooldogters beseer in ongeluk

VANDERBIJLPARK. – ‘n Ongeluk vanoggend 1 Junie op die kruising van Livingstone boulevard en van Burgh straat het twee meisies, wat langs die pad geloop het, beseer.

Die twee skooldogters is beseer toe drie voertuie gebots het. Die bestuurders van die voertuie was egter ongedeerd. ER24 het die twee meisies op die toneel behandel. Die oorsaak van die ongeluk word ondersoek.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button