Museumdeure weer oop
Goeie nuus is dat die museumdeure weer oop is. Mense kan gerus die museum op weeksdae besoek van 09:00-15:00, met die uitsondering van Woensdae wanneer die museum gesluit is.
Goeie nuus is dat die museumdeure weer oop is. Mense kan gerus die museum op weeksdae besoek van 09:00-15:00, met die uitsondering van Woensdae wanneer die museum gesluit is.
Saterdae is die museum oop van 09:00-13:00, en gesluit op Sondae. Dankie vir die inisiatief van Iris Andrew om weer hierdie juweel met sy geskiedenis van die dorp en sy mense vir inwoners en besoekers aan die dorp oop te stel.



