News
Kragonderbrekings vandag in Drie Riviere en omgewing
VEREENIGING. - Die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit het 'n kennisgewing uitgestuur dat verskeie gebiede vandag sonder elektrisiteit kan wees.

Die gebiede wat geraak word is Drie Riviere, Drie Riviere-Oos en Klipplaatdrift.
Kragonderbrekings kan tot 17:00 vandag voortduur weens werk wat verrig word.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



