News

Man noodlottig beseer op N3

Een man is dood na die voertuig waarmee hy gery het met 'n vragmotor op die N3 gebots het.

Nooddienspersoneel van Netcare911is net voor 06:00 vanoggend ontbied na die toneel tussen die Marlboro-afrit en Buccleuch kruising, rigting Rivonia. Met hul aankoms het hulle gesien die 38-jarige bestuurder van die voertuig het noodlottige beserings opgedoen.

Die bestuurder van die vragmotor het nie beserings opgedoen nie.

Die voorval word ondersoek.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button