CommunityCommunityNewsPhoto Galleries

Is dit dalk jou hondjie?

Dié hondjie is by 'n swartman by die munisipale busstop in Vanderbijlpark gekoop vir R200. Die man beweer sy werkgewer het die hondjie verniet vir hom gegee. Daar word egter vermoed die diertjie is iewers in Vanderbijlpark gesteel.

Lindie van Purrpaws for Life laat weet:

Dié woefie is by ‘n swartman by die munisipale busstop gekoop vir R200. Klaarblyklik het sy werkgewer vir hom die hond verniet gegee! Ons vermoed hy is iewers in Vanderbijlpark gesteel. Die reuntjie is nou veilig by Purrpaws for Life. Dis ‘n Chihuahua-kruising met ‘n miniatuur Doberman grootte – sowat n jaar en n half oud. Stuur ‘n SMS of Whatsapp na 083 246 0523 as dit jou hondjie is

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

 
Back to top button