News

Lamppale in Frikkie Meyer beskadig tydens betoging

VANDERBIJLPARK. – Woendende inwoners het vanoggend die strate ingevaar en paaie versper onder meer oor kragonderbrekings en sommige huishoudings wat reeds weke sonder krag sit. Om ‘n kersie op die koek te sit het Rand water die waterdruk na Emfuleni met 20% veminder wat veroorsaak dat sommige buurte min tot geen water het nie.

Minstens 20 lamppale in Frikkie Meyer-boulevard en Delfos-boulevard is tydens die betoging beskadig.

Mense wat in Vanderbijlpark werk, kon nie vanoggend by die werk uitkom nie, omdat niemand toegelaat is om die woonbuurt te verlaat nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button