News
VIDEO: Leeus van Deneysville stap rustig in die pad
DENEYSVILLE. - Nico Kroukamp het vanoggend die twee leeus gewaar toe hulle rustig in die pad af stap.
Die leeu-wyfie, Nyala, is volgens inligting terug in haar hok, maar die leeu-mannetjie, Maluti, is nog steeds in die boom oorkant die pad.
Die video is deur Nico Kroucamp geneem:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



