
‘n Groot trop beeste loop los rond op die R57/R59-aansluiting by Sasolburg. Motoriste word gemaan om op die uitkyk vir hulle te wees en versigtig te bestuur in dié gebied.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



