News

Brand breek uit by premier se kantoor

'n Brand het vroeër vandag by die premier van Gauteng, David Makhura, se kantoor uitgebreek.

Luidens berigte is die gebou ontruim.

Die kantoor is geleë in Simmondsstraat in Johannesburg.

Die brand het op die sewende verdieping begin.

‘n Ondersoek sal gedoen word om die oorsaak van die brand en die omvang van die skade te bepaal.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button