CommunityLocal newsNewsNews

Gyselaarsdrama video (Jannie du Plessis)

VANDERBIJLPARK. - Kyk na die video oor die gyselaarsdrama gister by die Vaalgate sentrum in Vanderbijlpark. Twee persone is aangehou met 'n vuurwapen nadat twee skote afgevuur is. Personeel van die Emfuleni Munisipale kantore op die eerste vloer is vrygelaat en die hele sentrum is ontruim.

VANDERBIJLPARK. – Kyk na die video oor die gyselaarsdrama gister by die Vaalgate sentrum in Vanderbijlpark. Twee persone is aangehou met ‘n vuurwapen nadat twee skote afgevuur is. Personeel van die Emfuleni Munisipale kantore op die eerste vloer is vrygelaat en die hele sentrum is ontruim.

Video: Jannie du Plessis – Vaalweekblad

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button