CommunityNewsNews
64 Jarige kritiek na motorfietsongeluk (Video-Jannie du Plessis)
VANDERBIJLPARK. - 'n 64 jarige man is in 'n kritieke toestand deur 'n Netcare 911 ambulans na die Sebokeng hospitaal geneem nadat hy op die draai voor die brug op die R57, rigting Sasolburg, vermoedelik beheer verloor het en op die punt van die padreëling gebots het. Die motorfiets het sowat 30m verder tot stilstand gekom en die man het sowat 100m verder gelê. Paramediese personeel van ER24 en Netcare 911 het die man op die toneel gestabiliseer voor hy na die hospitaal geneem is.

VANDERBIJLPARK. – ‘n 64 jarige man is in ‘n kritieke toestand deur ‘n Netcare 911 ambulans na die Sebokeng hospitaal geneem nadat hy op die draai voor die brug op die R57, rigting Sasolburg, vermoedelik beheer verloor het en op die punt van die padreling gebots het. Die motorfiets het sowat 30m verder tot stilstand gekom en die man het sowat 100m verder gelê. Paramediese personeel van ER24 en Netcare 911 het die man op die toneel gestabiliseer voor hy na die hospitaal geneem is.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



