Local newsNewsNewsNews galleriesPhoto Galleries
Kar bars deur muur
VANDERBIJLPARK. - Praat van 'n Blou Maandag hê. Die bestuurder van 'n Mercedes SLK het op Maandagoggend 10 Julie op die hoek van Hendrik van Eck Boulevard en Fir straat digby die stopstraat deur 'n huis se muur gebars. Niemand is ernstig in die ongeluk beseer nie.
VANDERBIJLPARK. – Praat van ‘n Blou Maandag hê. Die bestuurder van ‘n Mercedes SLK het op Maandagoggend 10 Julie op die hoek van Hendrik van Eck Boulevard en Fir straat digby die stopstraat deur ‘n huis se muur gebars. Niemand is ernstig in die ongeluk beseer nie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!








