CommunityLocal newsNewsNews

Motorfietsryer oorlede na ongeluk op R57

VANDERBIJLPARK. - Die 63 jarige man wat in 'n kritieke toestand deur 'n Netcare 911 ambulans na die Sebokeng hospitaal geneem is nadat hy Saterdagmiddag op die draai voor die brug op die R57, rigting Sasolburg, vermoedelik beheer verloor het en op die punt van die padreling gebots het, is Sondagaand 9 Julie oorlede.

VANDERBIJLPARK. – Die 63 jarige man wat in ‘n kritieke toestand deur ‘n Netcare 911 ambulans na die Sebokeng hospitaal geneem is nadat hy Saterdagmiddag op die draai voor die brug op die R57, rigting Sasolburg, vermoedelik beheer verloor het en op die punt van die padreling gebots het, is Sondagaand 9 Julie oorlede.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add vaalweekblad as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button