Leerders van Laerskool Bailliepark wat deelgeneem het aan die ritmiese gimnastiek by die SAGF kampioenskappe in Centurion. Voor: Nichelle Alberts en Megan Buys. Middel: Janice Senekal, Katelyn Smit, Angelica Loyson, Mia Beukman en Sumé Cromhout. Agter: Zalike Pienaar, Meghan Kleynveld, Megan Muller, Martinique Grobler en Liza Naudé.
Leerders van Gimmies en Hoërskool Rustenburg het tydens die naweek van 15 tot 17 Mei ‘n landsdienskamp by Takwasa-kampterrein op die oewers van die Vaalrivier gehou. Die kamp in die natuurskoon van die Vredefortkoepel is deur mnr Chris Conradie van Gimmies aangebied en van die hoogtepunte was die natuurstap en die sokker wat in kano’s op die Vaalrivier gepeel is.
Volkskool-hokkiespelers wat opgeneem is in Noordwes-spanne, baie geluk julle! Voor vlnr: Ryan de Jongh, Ruvan Pieters en Vincent Viljoen. Agter: Menette Marais, Lize-Mari de Lange, Janika Richards, Heili Potgieter en Suzette Schulenburg.
Die Top 10 graad 12- leerders van Volkies is voor Leandri Oosthuizen, Ruanda de Beer, Johanica Harvey, Chane Allen en Jamenique Hohowsky. Agter: Marius Steiner, Reinette Kropff, Etienne Cilliers, Emile Calits en Jandre Dreyer.
Niel Jansen van Vuuren en Carla Uys van Laerskool Bailliepark is gekies vir die o.12 Noordwes hokkiespan.
Funeka Wanyane, Rizané v Rooyen, Melissa Smit en Leonie Maree van Gimmies is vir die o.16 Noordwes netbalspan gekies.
Die Top 10 presteerders in Graad 8 vir kwartaal 1 by Volkies is voor Marionne Nel, Desirie du Toit, Abigail Mclaren, Simone Pretorius, Henriette van Tonder, Cara du Preez en Verna Mans. Agter: Van Zyl Smit, Deon Bezuidenhout en Elmie Brits.
Volkies se top 10 leerders in graad 9 vir kwartaal 1 is voor Anja Salomon, Simone du Preez, John-George de Villiers, Reinhardt le Grange, Martin Fourie en Corne Senekal. Agter: Marionique Wentzel, Robert de Villiers, Basjan Bezuidenhout en Luan Dreyer.
Kaila Lamprecht, Caitlyn du Plessis, Marizelle Coetzee en Suneel Louwrens (afwesig) van Gimmies is vir die o.14 Noordwes netbalspan gekies.
Kristi Potgieter, ‘n leerder van Laerskool Bailliepark is gekies vir die Noordwes o.13 hokkiespan.
Juandré Uys en Michelle Bloem van Laerskool Bailliepark is die Vlak 1 swem wenners.
Leerders van Laerskool Bailliepark wat deelgeneem het aan die ritmiese gimnastiek by die SAGF kampioenskappe in Centurion. Voor: Nichelle Alberts en Megan Buys. Middel: Janice Senekal, Katelyn Smit, Angelica Loyson, Mia Beukman en Sumé Cromhout. Agter: Zalike Pienaar, Meghan Kleynveld, Megan Muller, Martinique Grobler en Liza Naudé.