Leerders van Gimmies en Hoërskool Rustenburg het tydens die naweek van 15 tot 17 Mei ‘n landsdienskamp by Takwasa-kampterrein op die oewers van die Vaalrivier gehou. Die kamp in die natuurskoon van die Vredefortkoepel is deur mnr Chris Conradie van Gimmies aangebied en van die hoogtepunte was die natuurstap en die sokker wat in kano’s op die Vaalrivier gepeel is.

Back to top button